Wie is www.boereafrikana.com?

www.boerafrikana.com: Tuisblad > Foto Album

 

Die materiaal hierin vervat dek en omskryf die eiendom van die Boerevolk van Suid Afrika.

 

Doelstellings.
- rekordhouding van ons erfenis
- instandhouding, beskerming, bewaring van alle items erfenis

Omtrent die projek.
- Vrywillige
- Nie vir winsbejag

Erkenning en bronne
- Inligting, teks en fotos is vanaf baie bronne, boeke, geskrifte, en webwerwe versamel.
- Ons verleen met graagte erkenning

Hulp en bydraes.
- addisionele onderwerpe oor alle Boere erfenis en gedenkwaardighede. 2
- addisionele teks en beskrywings
- vertaling van teks: baie teks is huidiglik in Engels. Ons wil graag eers alles vertaal hê na Afrikaans. Daarna sal die volgende projek wees on 'n skadu werf in Engels te skep vir die res van die wêreld.
- fotos
- korreksies

Kommentaar.
- enige positiewe en konstruktiewe kommentaar is welkom.
- Ons stel nie belang in 'n stryery nie.
- As jy nie van die webwerf hou nie, hou verby.

bo-aan bladsy
Hoofblad