Suid Afrikaanse geskiedenis

Gekiedenis Tydslyn

www.boerafrikana.com: Tuisblad >

1487 Portugese ontdekkers onder leiding van Bartholomias Dias bereik Mosselbaai.

1652 Die Nederlandse Oos Indiese Kompanjie stig 'n handelpos in Kaap De Goede hoop om hul handelskatiwiteite met Indie te ondersteun.

1661 - Jan van Riebeeck se laaste jare aan die Kaap - Die Vryburgers kan nie genoeg koring oes om aan die inwoners van die Kaap se behoeftes te voorsien nie

1662 - Van Riebeeck vertrek na die Ooste en hy word opgevolg deur Kommandeur (2de) Zacharias Wagenaar (enlisted as a soldier in the armed forces of the Dutch West India Company )

1663 - Wagenaar vra dat die Here XV11 67 vryburgers van die land verwyder en vervang met "arbeidsame gesinne"

1665 - Die Maart-oorlog tussen die Republiek van Verenigde Nederlande en Engeland begin.

1662 - Op 2 Januarie word die Kasteel se hoeksteen gele

27 September1966 word die bewind aan (die 3de kommandeur) Cornelis van Quaelbergen oorgedra.

31 Julie 1667 - Gedurende Julie word die Vrede van Breda gesluit.(The Treaty of Breda was signed at the Dutch city of Breda, 31 July (Gregorian calendar), 1667, by England, the United Provinces (Netherlands), France, and Denmark. It brought a hasty and inconclusive end to the Second Anglo-Dutch War (1665–1667), )

1668 - Gedurende April besluit die Here XV11 dat amptenare nie mag boer nie - Van Quaelbergen word met Jacob Borghorst (18 Junie 1668 - 28 Maart 1670) vervang.

1670 - Borghorst word deur Hackius opgevolg.

1671 - Gedurende Februarie word Isbrand Goske wat as Goewerneur op pad na die Ooste was aangese om die bou van die kasteel te hervat. - Op 30 November is Hackius oorlede.

1672 - Op 2 Oktober het Goske self as kommandeur na die Kaap gekom.

1674 - Op 6 Maart word vrede met Engeland gesluit en 4 van die kasteel se 5 punte was toe voltooi.

1676 - Johan Bax (13 Maart 1676 - 29 Junie 1678) Goske se opvolger het die vyfde punt van die kasteel voltooi.

1679 - Kommisaris Dirk Blom benoem die vyf punte van die kasteel op n plegtigheid. - 62 gesinne met 117 kinders aan die Kaap - 87 vrye manspersone en net 22 het landbou beoefen ; 191 slawe en 30 knegte - Op 12 Oktober neem Simon van der Stel die gesag oor Hendrik Crudop was waarnemend 767 siele aan die Kaap en net 22 gesinne was by landbou betrokke - 3-8 November onderneem Simon van der Stel 'n reis na die binneland en besluit om 'n nedersetting aan die Eersterivier te vestig. - Eerste Vryburgers is na Stellenbosch

1680 - In Junie neem Van der Stel sy intrek in die kasteel.

1684 - Daar is 40 gesinne op Stellenbosch

1685 - Hendrik Adriaan van Rheede besoek die Kaap. Huwelike tussen slawe en Nederlanders word verbied. Na sy besoek word Vryburgers aangemoedig om hulle aan die Kaap te vestig en 23 plasies word in die Drakenstein aan hulle toegeken.

1688 - Die eerste Franse vestig hulle aan die Kaap. (Hulle kom met die Oosterland in die Kaap aan.)

1689 - Schrijver dring Kannaland binne (Olifantsrivier - 3 Febr.)

1690 - Die bevolking aan die Kaap styg a.g.v. geboortesyfer en nie a.g.v. emmigrasie nie.

1699 - Simon van der Stel lê die tuig neer. Daar is 402 mans 224 vroue en 521 kinders aan die Kaap - Die 34 jarige Willem Adriaan van der Stel kom aan bewind en in Nov. onderneem ook hy net soos sy vader n tog oor Stellenbosch en Drakenstein na die binneland. Toe hy anderkant die Ubikwaseberge afkyk noem hy die vallei Land van Waveren en hy reik ook weilisensies hier uit.

1701 - Boesmans voer strooptogte in die Land van Waveren (Ceres Tulbagh distrik) uit.

1713 - Pokke epidemie

1795 - Nederland versoek Brittanje om die Kaap oor te neem en beskerm tydens Nederlandse oorlog met Frankryk

1795 - Swellendam verklaar sy onafhanklikheid

1803 - Nederland, destyd genoem die Batawiese Republiek, verky weer die Kaap Kolonie terug

1806 - Brittanje herower die Kaap Kolonie. Na die Slag van Blaauwberg, wat naby Kaapstad op 8 Januarie 1806 geveg is, is Britse heerskappy in Suid-Afrika. Die Nederlandse vesting om die Kasteel en die res van die kolonie is aan die Britte onder Sir David Baird oorgegee.

1815 - Slagtersnek Rebellie

1820 - Groot aantal Britse Setlaars land aan die Kaap Kolonie. Hierdie immigrante het die Albanie-nedersetting gestig (later Port Elizabeth) en Grahamstad hulle hoofkwartier gemaak.

1834 - Boere gemeenskappe word geplunder deur voortdurende Xhosa aanvalle en kry geen beskerming vanaf die Kaapse owerhede nie. Onmin lei tot die trek gedagte. Voorlopige geselskappe word uitgestuur om die binneland te verken.

1835 - Begin van die Groot Trek. Verskeie groepering verlaat die Kaap Kolonie oor die volgende aantal jare.

1838 - Slag van Bloed Rivier

1843 - Brittanje annekseer Natal

1850 - Agste Xhosa-oorlog ook genoem Grensoorlog (tot 1853) - Stormberge

1852 - Brittanje erken die Transvaalse Republiek as 'n onhafhanklike republiek met die Sandrivierkonvensie en

1854 - Brittanje erken die Vrysaatse Republiek as onafhanklike republiek met die Bloemfontein konvensie

1875 - Stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners op 14 Augustus 1875 in die Paarl

1877 - Brittanje annekseer Transvaal

1879 - Brittanje val die Zulu Koningkryk binne: Isandlwana

1880-1881 - Transvaal herwin weer onafhanklikheid - Eerste Anglo Boere Oorlog

1886 - Ontwikkeling van Goudmyne op Witwatersrand

1895-96 - Jameson se onsuksesvolle binneval van Transvaal

1897-98 - Die Runderpes

1893 - Eerste Afrikaanse Taalmonument - Burgersdorp

1899-1902 - Die Tweede Anglo Boere Oorlog

1902, 31 Mei - Vrede van Vereniging

1910 - Die Kaap Kolonie, Transvaal Natal en Oranje Vrystaat form die Unie van Suid Afrika

1914-1919 - Eestre Wereldoorlog. Suid Afrika ondersteun Brittanje

1919, 10 November - Die Kaapse Sinode van die Nedelandse Hervormed Kerk keur goed dat Afrikaans tesame met Nederlands in die kerk gebruik mag word.

1922 - Mynwerkersstaking

1925, 5 Mei - Afrikaans word as amptelike taal erken

1975 - Tweede Afrikaanse Taalmonument - Paarl

bo-aan bladsy
Hoofblad | Web meester