Boers of South Africa

Boere Afrikana : Kultuur-Historiese Erfenis en Gedenkwaardighede van die
Boere van Suid Afrika

www.boerafrikana.com: Tuisblad

Die Stem
Gelofte

Geografies
Transvaal
Vrystaat
Natal
Kaap

Geskiedenis oorsig
Geskiedenis Tydslyn
Die Groot Trek
Anglo Boere Oorlog

Internasionaal
Skakels
Erkennings

Suikerbos

Ons vir jou Suid Afrika.

Voortrekker Monument

Foto KGH

Hierdie web blad word opgedra aan die Boerevolk van Suid Afrika, van die Vryburgers se stryd vir vryheid en onafhanklikheid (1657) tot die bewindsoorgawe in 1994. Die Boere word nou verstrooi en geskiedenis herskryf. Waardevolle Boere Erfenis, kultuur en histories gedenkwaardighede, word verander, herallokeer, vernietig, verlore, verdwyn en vergete ......

Boer(e) - Lid van die Boerevolk,

Afrikana - Ons erfenis, standbeelde, monumente, museums, boeke, geskrifte, kuns, musiek, landkaarte, seels, wapens, munte, meubels, ens. van geskiedkundige belang in verband met die Boerevolk,

Boerevolk - Daardie nakomelinge van Die Groot Trek en die Vryheidsoorloë wat glo in God Almagtig en Drie-enig en hulself in murg en been vereenselwig met Die Gelofte, Die Stem en Die Boerevolk,

Die Stem van Suid Afrika

Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see,
Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee,
Deur ons ver-verlate vlaktes met die kreun van ossewa -
Ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika.

Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra:
Ons sal lewe, ons sal sterwe - ons vir jou, Suid-Afrika

Mense
Monumente

Museums
Standbeelde
Geboue
Forte

Afrikaanse Taal
Literatuur
Sport
Kuns
Musiek
Munte, Seels
Wapens
Meubels, Persoonlike items
Konsentrasiekampe

Vlae
Kaarte
Geografies - Natuurlike plekke
Brue, Paaie, Damme
Nasionale parke
Diere

O, Moedertaal
O, Soetste Taal
Jou het ek lief
bo alles
(C.F. Visser)

Ons vir jou Suid Afrika

Soekwoord-wolk: Boer, Boere, Boerevolk, Voortrekkers, Groot Trek, Slag van Bloedrivier, Gelofte, Suid Afrika, Eerste Anglo Boere Oorlog , Tweede Anglo Boere Oorlog, Anglo-Boere-oorlog, Vryheidsoorlog, Majuba, President Paul Kruger, Konsentrasiekampe, Krygsgevangenes, Franse Hugenote, Voortrekkermonument, Afrikana, Erfenis, Afrikaans, Gedenkwaardighede, Bloedrivier Museums, Standbeelde, Monumente, Genl de la Rey, HF Verwoerd, Vrede van Vereniging, Sandrivier konvensie, Slagtersnek rebellie, CJ Langehoven, Kruger Wildtuin, Suid Afrikaanse geskiedenis, afrikaners, Pierneef, Potgieter, Pretorius, Retief, Celliers, Uys, Maritz, Jan van Riebeeck, Simon van der Stel, Tafelberg, Wolraad Woltemade, Dirkie Uys, Japie Greyling, Transvaal, Vrystaat, Kaap, Natal

Google Search Query Traffic: Anglo Boer War, Great Trek, Boers, Africa, South Africa, Voortrekker Monument, Kitchener, Rhodes, Milner, Colley, scortched earth, Emily Hobhouse, concentration camps, Churchill, British Settlers, Monuments, museums, Rorke Drift, Zulu War, Mfecane, Dingane, Shaka Zulu, Xhosa, Matabele, history, boer people, Table Mountain,

bo-aan bladsy
Hoofblad | Wie is BoereAfrikana.com | Webwerf indeks
Home | Great Trek | Voortrekkers | Anglo Boer War | Vow | History | Maps | Monuments | Flags | Museums | Sitemap